Modulekode | EBM 710 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Bemarking van professionele dienste in die eiendomsbedryf. Bemarking van grootskaalse eiendomsontwikkelings. Bemarking van gespesialiseerde eiendomsdienste, bv. winkelsentrumaktiwiteite, hotelle en ontspanningseiendomme, ens. Bemarking van ekwiteitskapitale strukture. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Konstruksie-ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App